SA bevind hom in niemandsland met Industriële Rewolusie 4.0

  • 0

Gee my een rede waarom SA nie afgegradeer moet word nie, terwyl politici vir hul eie mishope stry? SA het nie net akademies nie, maar tegnologies reeds die ekonomiese bus verpas en is so ver agter, almal dink hul is voor. 

Ek dink 'n paar kop-oorplantings is dringend nodig in SA. 

https://www.google.co.za/amp/s/solidariteit.co.za/sa-bevind-hom-niemandsland-met-industriele-rewolusie-4-0/amp/

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top