Richmond een van vele Karoo-juwele

  • 0

Ek dink dat Richmond met 13 boekwinkels, ’n regte Karoo-juweel is. Daar is vele ander sulke Karoo-juwele. Die Karoo is ’n regte boere-hippie plek, gegewe Afrika Burn in Tankwa. Waarom is dit vir sommige ’n plek van skepping en vir ander is daar niks? Die kontras in net die topografie het my betower. Ek dink dat innovasie in jou bloed is of nie.

 

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top