Regstelling, Cornelius

  • 0

Ek wil net graag, weereens vir die rekord noem dat ek nie Wouter se moeder is nie. Dit is een van die grootste leuens wat Cornelius nou al ’n geruime tyd hier versprei. Ek het slegs ’n paar keer met Wouter briewe gewissel, en het nie ’n idee wie Wouter is nie.

Ek het op verskeie geleenthede Cornelius die geleentheid gebied om my persoonlik te kontak nadat hy daarop aangedring het dat ek onder my regte naam Getuig. Die skakels is al herhaaldelik geplaas. Cornelius het egter die aanbod van die hand gewys, en op ’n uiters agteraf manier probeer om my identiteit in die hande te kry. Dit is ook op die rekord.

Ronel, Cornelius, Kolgans en Sondaar is al telkemale uitgewys as een en dieselfde persoon. Ek sal nie verder met hierdie mens in verbinding tree nie, maar sal maar keer op keer die bogenoemde feite uitwys, indien een van hierdie karakters ’n valse bewering teenoor my maak.

Tant Alie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top