Ek was nog altyd ’n voorstander vir die terugbring van die doodstraf. Nou, nadat die Kotze-vent gevang is en sy dade erken het, is ek bly die doodstraf is nie ’n opsie vir hom nie.
Dit sou te vining wees.
Ek glo hy gaan een of ander groot tronVOëL se liefde herhaaldelik ontvang.
En ek glo ook dat dit hom toekom.
Stefan

