Reaksie op COP17 en Sandtonse beraad van Hans Richardt

  • 0

Beste Webvoet

Sake is dalk nie so eenvoudig as Hans Richardt dit sien nie. Ongelukkig is dit so dat "size matters" as dit by energiebronne kom.

Hier is ’n ander mening ...

Groete

Klaas Windvogel

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top