Selfs in SA is afgeleë plekke wat misdaadvry is. Dis egter nie die gewildste of mooiste plekke nie. Tog, dit bestaan. Selfs geen radio-, TV- of selfoonopvangs nie. Jy ry ’n hele dag op ’n pad en ry alleen. Dis eintlik spookagtig stil. Ja, daar is sulke gebiede in SA en ek is bly daar is nog sulke ongerepte natuur. Waar dit is? Wel, stel dit so, diè wat weet, bly stil met goeie rede. Ek dink dat ’n man hierdie plekke as kleinode moet bewaar.
Hans Richardt

