My seun wil in ’n rigting in die plantkunde studeer. Hy het nie die nodige matriekwiskunde en -wetenskap nie (hy het wel ’n baie goeie punt in wiskundige geletterdheid) en wil dit hierdie jaar kry. Wat is die beste en goedkoopste manier om hom by plantkunde in te kry?
Groete
Leon Senekal

