In ʼn onlangse DA-peiling het ANC-steun op nasionale vlak tot onder 30% geval.
Freek Robinson gesels met politieke ontleder Piet Croucamp oor onder meer die akkuraatheid van sulke meningspeilings, die stand van die ANC en Suid-Afrika se benarde situasie.
- Skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/nxEA527l6qI