Pis. Bid. Gan rus.

  • 0

Foto: Canva

Pis. Bid. Gan rus.

As jy van die Vlakte af kom, sal jy hierdie verstaan.

My ma het nie “Ek is lief vir jou” gesê nie.
Sy het gesê: “Pis. Bid. Gan rus.”

As kind het ek gedink dis net ’n bedtime routine.

Maar hoe ouer ek word, hoe meer verstaan ek:

“Pis” was oor loslaat.
“Bid” was oor dankbaarheid.
“Gan rus” was oor voorbereiding.

Nou is ek groot.
Ek stres oor geld.
Ek stres oor kinders.
Ek stres oor die lewe.

En wanneer dit te veel raak,
laat ek gaan.
Ek praat met God.
Ek gaan lê.

Met die vier wysste woorde ooit:
Pis. Bid. Gan rus.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top