Perfeksie van ’n volmaakte voedselketting

  • 0

“God” moes op die “7de dag” werklik aan stress of depressie gely het, na hy ’n volmaakte selfonderhoudende voedselketting geskep het en toe sy “beeld” daarop losgelaat het op die “6de dag”, om dit tot by vernietiging op te foeter. Waar pas die “mens” in as deel van die voedselketting? Mens kan nie ’n nag oorleef buite in die winter, sonder klere nie, op die natuur alleen nie. Die mens is ’n “alien” wat parasiteer op hierdie voedselketting. Vang bv ’n leeu 1 mens, moet die leeu dadelik vrek, agv “misdaad teen die mensdom”? Ek het werklik genoeg van “versoen”, wat net in wese beteken “ek het niemand om teen te diskrimineer nie”, kom “volunteer” as my “steppingstone” om op te trap vir vooruitgang.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top