Pasverskyn: Vredemaker deur Reggie Peace

  • 0

Titel: Vredemaker
Skrywer: Reggie Peace
ISBN: 9780796323767
Uitgewer: Lux Verbi

Reggie Peace was 13 jaar oud toe hy by die kinderhuis se voordeur gaan aanklop het. Die kinderhuis bied hom stabiliteit en gou begin Reggie presteer, maar hy bly ontevrede met homself. Hy streef voortdurend na erkenning en aanvaarding, tot hy besef dat hy ’n keuse het: Kies die lewe, óf kies ’n stadige dood.

Reggie se verhaal is een van hoop. Sy storie is een van swaarky, maar ook van uitdagings wat oorkom kan word. Hy vertel ook hoe om met Christus aan jou sy sterker anderkant uit te kom.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top