"Oupa" deur Phillip Murray

  • 0

V1:
Eendag lank, lank gelede
Het ons oupas gekom met hul groot skepe
Van Europa af, na Afrika
Eendag lank, lank geklede

V2:
Party was Frans en party was Skots
Party was Vlaams en party ortedoks
Maar een ding wat dieselfde was
Ons oupas was gedrewe en trots

Chorus:
Oupa sal jy vir my die stories vertel
Van Jan Van Riebeeck, Dirkie Uys, Van Der Stell
Van die Groot Trek se tyd en van Rachel de Beer
Van Bloedrivier en Retief se bedrieër

V3:
In vandag, vandag se tyd
Gaan baie van ons weer landuit
Van Afrika af na die vreemde terug
Veruil die bos vir Londen se brug

Chorus:

Want my vel is blas van die Afrikason
Ek praat Afrikaans en ek hou van biltong
Ek ken my plek en ek is hier om te bly
Ek's lief vir my land en my God sorg vir my
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top