Op soek na ’n boek: weet iemand waar om Blomme en bloed in die hande te kry?

  • 0

Foto-erkenning: congerdesign op Pixabay. © 2019 congerdesign, gepubliseer op 30 Januarie 2019.

Ek is op soek na die boek Blomme en bloed, die verhaal van Langebaan, wat geskryf is deur André Groenewald.

Ek weet nie of hy nog leef nie en of julle my dalk kan help om hom of 'n boek op te spoor nie, asseblief?

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top