Oos wes tuis bes
Kyk dis spyt, verwyt, want ek’s jou nou kwyt.
Liefde en haat is soos kattekwaad.
Ruik, voel en proe is my sintuig oor jou
Pienk, geel, groen, rooi en blou.
My hart is in stukke en my siel in skerwe.
Jou oë is ’n refleksie van omgee en liefde.
Maar my hart is die die metafoor vir pyn
Pop my bok jy is DIE perd se gallop.
Koor:
Oos wes tuis bes.
Jou liefde is my hart se wens.
Ek soek jou hier by my
Ek sal aanhou tot ek …
Tot ek jou kry!
Ver van jou, na aan my skade.
Lank of kort, dit is soos om oud te word.
Vier vyf ses ek prober my uiterste bes.
Eensaam sonder jou ag asseblief kom tog gou.
Koor:
Oos wes tuis bes.
Jou liefde is my hart se wens.
Ek soek jou hier by my
Ek sal aanhou tot ek …
Tot ek jou kry!
![]() |



