Ontspan Wouter …

  • 0

… jy is beslis nie ’n beterweter nie. Dit het jy mos nou al by herhaling duidelik gewys in jou reeks briewe aan my. Jou betoog, byvoorbeeld, dat Afrikaans in ’n bevoorregte posisie sou wees was op valse aannames baseer. Ten einde raad het jy ene prof De Vos aangehaal om jou stelling te bevestig en hy weet ook nie van beter nie; sy hele de-bliksem-in-relaas was ’n klomp wind wat net jou kaartehuis verder laat tuimel het.

Jan Rap

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top