Ongetiteld 1
Vers 1
wie lei wie
om die bos
jy was voor
jou ingehaal
kyk die stof
ek skop dit op
jou oë nou blind
soos myne was
Vers 2
nog ’n kruispad
lê voor my
watter weg
trap ek uit
op my eie
hierdie keer
waarheen, weet
die fok alleen
Koor
ek het als vertrou
elke woord geglo
tot daai een dag
wat die slang
uit die gras geseil het
Brug of “Outro”
waarheen weet
die Vader alleen
ons is almal
eintlik alleen
![]() |



