Ek het al baie gewonder hoekom alles so oud is in SA, ek bedoel nou tegnologiegewys. Bv koeëlvaste baadjie, bedoel ’n pak baadjie van Obama? Nie ’n affêre wat jou rugkwale gee nie. ’n Man kan steek- en sny-vaste onderklere koop oorsee, wat ’n mens in ’n gewelddadige land soos SA kan beskerm. Trek daaroor ’n koeëlvaste jean en T-hemp aan en jy is ’n lopende tenk. Nou ja, in SA sien man nie ’n Chinees in ’n Gwm of ’n Indiër in ’n Tata, maar hul druk hul ou en swak tegnologie op aan SA-verbruiker as waarde vir geld.
Hans Richardt

