Geluk met nuwe webwerf

  • 2

Geluk

Julle nuwe webwerf lyk uitmuntend. Beslis ’n plesier vir die oog.
Yuri

  • 2

Kommentaar

  • Francois van Wyk

    Ek stem saam Yuri! Dit lyk baie goed. Daar is so paar dingetjies wat ek opgemerk het wat effens kwel. Die SêNet gedeelte wys net die laaste paar briewe wat geplaas is. As mens dan op die argief klik, kry jy net die briewe in alfabetiese volgorde. Kan mens nie dit verander dat dit soos in die verlede die hele uitgawe verskyn nie? Of ten minste dan die volgorde behou soos wat die briewe geplaas word?
    <p>
    Hallo, FB. Dankie vir jou e-pos. Al die briewe gaan mettertyd verskyn soos dit altyd verskyn het, in volgorde soos dit geplaas word. Al die vorige briewe word nog oorgedra na die nuwe stelsel. Maar spoedig sal alles lyk soos jy dit hierbo beskryf. Groete, Naomi Meyer, Inhoudsbestuurder: LitNet

  • Kan ek ook voorstel dat die briewe wat ek klaar gelees het soos voorheen as gelees onderstreep word.Tans moet ek elke keer die hele blad afrol en elke opskrif lees, totdat ek by die volgende brief uitkom. Dis baie tydrowend.

    Dankie vir die terugvoer; ons neem alle kommentaar in ag.
    Groete,
    Naomi Meyer, Inhoudsbestuurder: LitNet

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top