Die top 10 nuusmakers vir 2011 is:
- Thuli Madonsela vir haar hardnekkige stryd om wanbestuur en korrupsie in die regering en staatsdiens oop te vlek.
- Die Appelhof (oor die Menzi Simelane uitspraak.)
- Die Goue Leeus vir hul sukses in die Curriebeker.
- Die OVK wat vir die hoeveelste keer ‘n probleem-vrye verkiesing gereel het.
- Cosatu wat sy stem dikgemaak het oor die Gauteng se tolgelde.
- Die ANC se komitee wat vir Julius Malema vasgevat het.
- Die Nicholson-komitee wat krieket se sake ondersoek.
- Orlando Pirates wat al die plaaslike sokkerbekers gewen het.
- Hoofregter Moegeng Moegeng.
- Polisiehoof Bheki Cele se skorsing.
Yuri

