Die hoorbeeld oor Adam Small wat op Donderdag 15 September 2011 uitgesaai is, word nou weer herhaal op DONDERDAG 5 JANUARIE 2012 OM 21:10 – dus net na die 9-uur-aandnuus.
Iris Bester
Dié program is ook beskikbaar in RSG se argief – tik "Adam Small" in die potgooi-soekblokkie. – Webvoet

