Nog woorde

  • 0

Foto: Canva

Nog woorde

woorde wentel
om my om
bye en die korf
seevoëls en die trawler
toeskouers en die tennis
meerkatte en die slang
sardyne en die haai
kinders en die ice cream van
jetsam en die beach
wolke en die berg
iemand help my tog
maak sin

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top