"Nog net een glimlag" deur Neill Barnard

  • 0

Nog net een glimlag

Was dit nou weer aand of dag
Al wat ek kan onthou is dit wat ek smag
Iets binne my hart gee my al die krag
Al wat ek nou kort is nog net een dag vir daai famous glimlag van jou.

Koor
Meisie met die mooiste glimlag al wat ek wil sien is nog net een glimlag voor jy loop en jou hart aan iemand anders verkoop asseblief nog net een glimlag.

Jou hand was so koud maar daar was niks so lekker om te vat aan jou boud ek moes dit verstaan ek het gewonder of jy weet dat ek ooit bestaan so al wat ek wil vra is nog net een glimlag

Koor
Meisie met die mooiste glimlag al wat ek wil sien is nog net een glimlag voor jy loop en jou hart aan iemand anders verkoop asseblief nog net een glimlag.

Ek het nou genoeg gewag al wat ek soek is daai oulike glimlag ek sal nie opgee ek sal nie aanhou probeer want al wat ek soek is daai flippin oulike glimlag

Koor
Meisie met die mooiste glimlag al wat ek wil sien is nog net een glimlag voor jy loop en jou hart aan iemand anders verkoop asseblief nog net een glimlag.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

Top