Dit was die gewilde slagspreuk van “Afro-Americans” vanaf 1972 tot 1994. Tog lyk dit vir my dat daar nou bokkerol gedoen word deur dieselfde “Afro-Americans” en ander Europese ondersteuners om besigheid en tasbare beleggings na “demokratiese SA” te bring met dieselfde passie nie. Is dit hoekom FW nou so “teleurgesteld en bitter” oor ANC buitelandse ondersteuners skryf? Dis nog steeds die bittereinder apartheid buitelandse beleggers in SA. “I wonder how many times you were lying?” Hehehe.
Hans Richardt

