Nearly impossible question

  • 0

Ek het op die volgende afgekom en sukkel daarmee. Dalkies is daar een (of meer) onder die geleerdes op hierdie forum wat die volgende kan beantwoord. Ja, ek weet dit is in Engels maar is seker dat ten minste die helfte van julle die taal magtig is:

What is the difference between the following:

  • verbal criminal
  • verbal terrorist
  • verbal abuser

Groete

Anoniem

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top