Namib, Wamboland en ander dinge?

  • 0

Ek dog jy kon hul voorlê met meelsak op ’n warm dag en dan spierwit slaan met die meelsak? Nee o vader, enige iemand wat al ’n windop reuk daar gekry het, het liewer op Palmwag by mev Palm en dogters gaan kuier. Daai reuk tussen ’n sak vrot aartappels en mandjie voos pap snoek ... Skynbaar lei en ly erotiese kapitaal tot hoger dinge, sonder te veel emosionele intellek. Wie kon nou ou trekboere kwalik neem as hul die Khoi-vroue wat hout loop en optel het in veld met stertriem, gepak het, as hul die Khoi-voorskoot so van agter te siene gekry het? Ek verstaan die Khoi-manne was uitgeskiet en vroue met kroos by sendingstasie bv Rehoboth gelos? Moet sê dit het beter gegaan in dae toe boere nog eie arbeid gemaak het? Daai groot sambreel-doringbome daar by Segeretti het seker nie sandtampanne gehad nie?

Groete uit Gauteng.

 

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top