Die Duitse vroue in Namibië is berug vir hul byna manlike gehardheid. Vertel ons ’n storie van ’n berugte Duitse vrou? Kyk, in die koue water is daar nie veel tyd vir skeer of “waxing” vir ’n vrou op ’n plaas nie. Hul dra mos hemp en broek soos ’n man, so met velskoene sonder sokkies. Kan glo vuisslaan soos ’n man. Kyk, as ’n man kyk na van hul tydens vol “bierbeker optel”-kompetisies by Windhoek-bierfees, dan weet ’n man van hul is sterk. Tog is dit ’n vrou deur dik en dun?
Hans Richardt

