Ek sien jy seg ewe oor Swapo:
Hulle regeer nie die situasie nie, hulle steel die bates en verryk die regte stamgenote en intussen verval die administrasie van die land. Tipies Afrika, oral, daar by julle ook.
Nee maar wat word jy so opgewonde daaroor asof daarmee iets verkeerds is?
Of is jy nou verbitterd dat die wittes, die 3 % van julle of hoeveel is dit, nou nie meer 99% van die room kan afskep nie?
Laat die geld en goeters dan gaan aan die Wambos, hulle maak tog 80% van Namibia se bevolking uit, wat’s dan soseer verkeerd daarmee?
Apartheid is oor en uit ou maat, vat dit as ’n feit of skoert Duitsland toe ... Jy klink juis vir my so opgekrop en ’n regte GV, hoekom gaan bewys jy nie jou opregte Afrikaanskap nie, en gaan tekkel ’n paar Duitse Neo-Nazi skienheads ... jy is mos taf!
Francois Williams

