Nie weer gewys nie. Ek het al baie gewonder wat die klimaat-toestand is, met ’n onenigheid in die huishouding. Daai siesta van so 13h00 tot 17h00, kan hel wees met ’n uitgerekte rusie op ’n vêrafgeleë plaas. Jy sit dan seker in stoor en sy op stoep met sambok? Ek het altyd gewonder as man so verby daai plaashuis ry, met niemand anders naby nie. Wat de hel doen 2 mense so alleen? Veral in winter, as hul die spasie moet deel.
Hans Richardt

