Mutasies? ’n Satire

  • 0

Met kennis oor gene en merkers, is dit tegnies en akademiese moontlik om gene te manipuleer, sodat mense weer bv aapsterte of vinne groei? Jy trap op my stert? Of jy kan “multi task” met stert wat goed rondskuif? Dink aan aapstreke in slaapkamer! Wel, ek dink dat selfs beskrywing van “engele” met “vlerke” ’n realiteit kan word. Minder vervoer probleme en verkeersknope of tolhek-dispute? Ver vlieg of swem op Olimpiese Spele? Die “perches” vol kak sit my net af van idee van vlerke.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top