"Musiek ommienek" deur Barbara Potgieter

  • 0

Musiek ommienek

Ek het my favourite musiek
om my nek

Julle kan maar saamsing
Sing saam, sing saam

Ek het my favourite musiek
om my nek

Ignoreer my
Ignoreer die aarde
Ignoreer alles siek

Ek het my favourite musiek
om my nek

Vat die lug
Vat die vrede
Vat my goed

Ek het my favourite musiek

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top