Mors met my kop
Ek het nie verwag jy gaan daar staan nie
Ek het nie verwag jy gaan sê hi nie
Kyk wat doen jy aan my, aan my
Jy laat my ly, ly, ly
Kan nie dink nie
Kan nie eet nie
Wil nie drink nie
Wie dink jy is jy
Wie gee jou die reg
Neem my kop oor, kop oor
Ek kan nie dink nie, dink nie
Jy mors met my kop
Jy mors met my kop
Hoekom moet jy so mooi wees
So verdomp mooi wees
En as jy kan
tussen die lyne lees
Sal jy weet
Jy hoef nie te stop
Jy kan maar mors met my kop
Jy was vriendelik, het met my kom praat
Ek het nie geweet wat om te sê nie
Kyk hoe laat jy my val, my val
Ek val vir jou, jou, jou
Kan nie ophou
Wil nie ophou
aan jou dink nie
Wat doen jy aan my
Wat maak jy met my
Neem my kop oor, kop oor
Ek kan nie dink nie, dink nie
Jy mors met my kop
Jy mors met my kop
Hoekom moet jy so mooi wees
So verdomp mooi wees
En as jy kan
tussen die lyne lees
Sal jy weet
Jy hoef nie te stop
Jy kan maar mors met my kop
Ek kan nie reguit dink nie
en dis als jou skuld
Dit was daar in jou oë
Toe jy vir my die eerste keer gekyk het
Toe het ek al geweet
Jy gaan nog mors met my kop
Jy mors met my kop
Jy mors met my kop
Hoekom moet jy so mooi wees
So verdomp mooi wees
En as jy kan
tussen die lyne lees
Sal jy weet
Jy hoef nie te stop
Jy kan maar mors met my kop
![]() |



