Moot-Maniere
In die Moot by ? bar
sit ? bra en speel sy kitaar
Ons sit op die planke en
luister na die klanke
van ? huilende saxofoon
en klavier wat trek
Om elke hoek en draai
is daar ? lawaai
Voor jy jouself kan kry
is jy weer besig om te braai
In die area van blokstrate, opsoek na ? vriend
voel jy nooit verlate
REFREIN:
Maak ? zaan, likkewaan
vir die wille krokodille
Keep the flowing going
Keep the groovin' movin'
Altyd spasie vir ? paar biere
dis die Moot-Maniere
Met ? negatiewe wyse
beland jy altyd in positiewe huise
Vergader by die laan party
en die kop draai van ? rooi hartjie
Wyn in die tuin met goeie tunes
Ons kan nie genoeg kry van hierdie fumes
Om elke hoek en draai
is daar ? lawaai
Voor jy jouself kan kry
is jy weer besig om te braai
In die area van blokstrate, opsoek na ? vriend
voel jy nooit verlate
REFREIN (x3)
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


