MK - Die Simbool van Vryheid
Awê Snotkop
Paparampa hy is botkop
éF éL, so verleë
Straatligkinders – Kaptein – Hoezit by die see?
Herskommel en ons remix
Jack Parow het ? beter fix
Hy dink hy’s cooler as ek
maar Die Antwoord het ? gladder bek
Bon Jo wie?
ons luister net na Afrikaanse visie
Dertig Nul Ses – nee, dis 324, my lewe
My opstaan-rede
Van Coke Kartel
altyd plein parallel
Polisiekarre soek antibiotika
Heuwels het pille vir Kersfees gevra
Rockspaaider, Hoordosis, Is jy Af?
of is jy MK tough?
Parlotones, push me to the floor
give me more
MK Top10
Dit is wat die celebs verdien


