Misdaad in skole

  • 0

Dit is deesdae wat township-skole swak maak. Nyaope en bendes is so algemeen soos tiener swangerskappe en laizzez-faire in hierdie staatsskole.

Regstel-aksie en geforseerde etniese amalgamasie-beleid is besig om SA samelewing in oglokrasie te verander, waar die wat die hardste skreeu, beste klip gooi en meeste skade aanrig, die aanhangers van kleptokrate (staatskapers) geword het. Hierdie situasie het SA in ekonomiese en morele krisis gedompel, wat nie meer agter hoorsê oor apartheid kan wegkruip nie!

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top