"Mis jy my" deur Jene Kotze

  • 0

Mis jy my

Hoekom mis ek jou
Hoekom dink ek nog steeds aan jou
Jy maak my net seer
Wens net ek kon leer

Maar jy’s okay
Miskien sal jy weer eendag dink aan my
Maar vir nou is ons apart
Dis net beter vir my hart

Koor

Want ek weet ek’s okay
Klaar gehuil en klaar gestry
Jy’t klaar gespeel met my hart
Daar is nie hartseer nie meer smart
Want die storm is al klaar verby … mis jy my?

Mis jy my?
Lê jy aande wakker en dink aan my
Of weet jy dis te laat
Om oor ons te praat

Koor

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top