Menslike geheue en belewenis

  • 0

Ek het van Dr Ernie Jacobson, nav ’n Beeld-brief van my, ’n skrywe ontvang waarin hy (Jacobson) my daarop wys dat die ruiter (in brief) nie Louis Botha is nie en dat Oom Paul se beeld in tyd waarna brief verwys, nog nie op kerkplein was nie!

Hoewel Jacobson op albei tellings korrek is, twee opmerkings:

(1) Menslike geheue (veral by "ou" mense soos ek, is altyd feilbaar).
(2) Daar is ’n subtiele maar wesenlike balans tussen menslike geheue en belewenis enersyds, en die kollektiewe bewussyn van geheel homo sapiens!!

Jan Maarschalk

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top