Memories
Verse 1
Met ’n papsak wyn en ’n goedkoop pakkie cigarettes
Verdrink ek vanaand in memories van jou
Van dae vol liefde en ou Theuns op die radio
’n song in my hart, jy wat my vashou
Chorus
En ek onthou nog jou stem en jou reuk en daai lag
Dink jy nog aan my
Want die memories sal tog klaar raak
Soos die goeie dae verdwyn
Dink jy
Dink jy nog aan my
Verse 2
Sonop na die party langs die damwal
Lost in jou oë, verlief verby
Dans vir my bekkie want jy doen dit tog so mooi nooi
Vat net my hand en kom saam met my
Chorus
En ek onthou nog jou stem en jou reuk en daai lag
Dink jy nog aan my
Want die memories sal tog klaar raak
Soos die goeie dae verdwyn
Dink jy
Dink jy nog aan my
Verse 3
Ek onthou nog die kwaai woorde in ons last days
Jy klim kwaad in jou kar
En ry weg by my
Trane op jou ma se skouer – ag ek mis hom
Hoe gaan dit nog met hom, vra hy ooit oor my.
Chorus
En ek onthou nog jou stem en jou reuk en daai lag
Dink jy nog aan my
Want die memories sal tog klaar raak
Soos die goeie dae verdwyn
Dink jy
Dink jy nog aan my
![]() |



