Meisie vannie straat
Vers 1
Die son sak oor mistige Tafelberg die nag
Gellie blikke lig
Kasi-treine gly op ysterspore
Werkers gaan huis toe na die dag
Stadsliggies ver om raak te sien,
Maar niemand om haar te bedien
Mense gaan verby almal is haastig
Miskien die handjies wat bedel vir die maag
1ste Refrein
Meisie van die straat ek dink aan jou
Waar jy gaan slaap as die vaak ou praat,
Hoe het jy gemaak, hoe het jy daar gekom
Die goeie dinge wat hul vra, die dinge wat hul praat
Vers 2
Die maan is groot, die Kaapse dokter sny,
Gelukkig vir jou het jy ’n prins gekry
Al is jou paleis die stoep van Pick n Pay
2de Refrein
Meisie van die straat ek dink aan jou
Waar jy gaan slaap as die vaak ou praat,
Die dinge wat hul vra, die dinge wat hul praat
Dit maak mens soms deurmekaar
Vers 1
2de Refrein
![]() |



