Die lewe is (soos) ’n orgasme, my tjaaina. Dit het nie ’n doel nie, dit IS die doel.
(Die gelowiges sal jou natuurlik beduie dat die lewe ten doel het om jou voor te berei vir die hemel. Maar wat sou op sy beurt die doel wees van ’n agthonderd miljard jaar lange kerkdiens?)
Groetnis
Oom Daan

