Ek was vanaf Donderdag tot Saterdagmiddag vir ’n ontspannende klompie dae in Amanzimtoti waar ek ’n vakansiewoonstel op die strandfront gehuur het, met pragtige see-uitsig, voordat ek Saterdag namiddag weer Johannesburg teruggevlieg het.
Nou uit oudergewoonte, het ek die plaaslike optelplekke uitgesoek, wat gewoonlik ’n openbare toilet is. Sowaar kry ek sommer twee op die hoofstrand. Strategies voor elkeen ’n sitbank waarop ’n mens kon sit en sien wie meer as eenkeer binne ’n kwartier in- en uitgaan, ’n definitiewe aanduiding die person is op soek. Selfs die graffiti op die binnemure spreek boekdele, duidelik ’n populêre “camp” plek.
Terwyl ek Vrydagmiddag so onderlangs die pragtige songebrande goue lywe van die seereddingsmanskappe bewonder, sien ek ’n verslonste kêreltjie van omtrent 25 nader na my toe aangestap kom.
Hy vra my in Afrikaans: “Maak ’n las.” Ek is heel verbaas, want ek het hierdie uitdrukking jare laas gehoor, eintlik gedink die gebruik daarvan het uitgesterf.
Ek vererg my vir hom en oudergewoonte wat ek vir jong boemelaars sê, het ek vir hom ook gesê: “verkoop jou lyf en maak jy sommer baie geld”.
Tot my grootste verbasing sê hy vir my: “Ek doen so ook.”
Nouja. Ek het ’n besonderse voorliefde vir ’n mooi jong lyf met gitsswart hare, potblou oe en ’n blas vel. Ek vra hom: “Hoeveel?” Hy antwoord “R200.”
“Nee, dis te veel, ek gee jou R50.”
Hy antwoord “OK,” en daar is ons op pad gesamentlik na die woonstel toe.
Na ’n goeie stort en skrop, het ons twee omtrent twee ure se “bliss” in mekaar se geselskap deurgebring.
Daarna, met die hysbak af, sien ek hom by die hoofingang van die gebou uit. Ek weerhou om hom die geld aan te bied om sy reaksie te sien. Ek sê vir hom “Bye-bye”. Hy sê vir my: “Wat van my geld?” Ek sê vir hom: “Jy was seker nie ernstig nie?” Hy lyk toe sommer weerloos, nie seker wat om te sê nie. Ek sê onmiddellik: “Toemaar, hier’s R200. Jy was die geld dubbel en dwars werd.” Sy gesig straal toe onmiddellik van blydskap.
Jaco Fourie

