Maya, jy skinder mos nou namens my?

  • 0

Nee a jong. Moet nooit dit doen nie. Ek het ’n verskriklike humeur en raak gewelddadig aggressief. Dis soos my van, my gene kom uit Venlo, nou Nederland, oorspronklik Vlaamse prinsdom in Donker Middeleeue. Ek “shit in g’n riete nie”, my arme hol sal dit nie vat nie! As ek “reedshit” hoor of sien, kan ek my eie kak met klippe gooi so befok is ek. Ek kak my hele beste Sondag onderrok vol en vloek! Nie “rietgaat” nie, sommer net “riegaart” foneties. Van 1500's loop name soos Johannes, Petrus, Maria en Christina in familie. Lelike fokken name, maar nou ja, wat kan ek daaraan doen? Sien, ek kak selfs die riller Jan Rap stink uit. Ek het my 2 dogters hul ma se nooiensvan laat kry, want ek wou hul die lewenslange fokken domgeit in Suid-Afrika spaar. Gaan ek na Namibia, is ek oraait, maar Nujoma het gesê hy soek nie moordenaars daar nie. So, ek simpatiseer empaties met jou frustrasie, nie met jou nie. Mis jou, maar sal jou nie was na mis nie ... Ek dog jy is befaamde skrywer!

Groete,

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top