Lost and found | Verlore goedere

  • 0

Waar is al die artikels wat op die ou LitNet verskyn het? Is dit weg?

 

Geen artikel wat in die verlede op LitNet was, is weg nie. Al die materiaal is steeds beskikbaar in ons argief.

Gaan na http://www.oulitnet.co.za (1999-2006) of http://www.argief.litnet.co.za (2006-2012) om materiaal op te spoor wat jy nie vinnig op LitNet kry nie.

Where are all the articles which was published on the old LitNet? Are they all gone?

Nothing ever published on LitNet, is gone. All material is still available in the archives.

Go to http://www.oulitnet.co.za (1999-2006) or http://www.argief.litnet.co.za (2006-2012) to locate material you aren't able to find quickly on LitNet.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top