Liefde op papier: Ysbreker

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Ysbreker

Ek wens jy kan my ys breek
   die winter om my hart

Met jou somer-arms omvou
   en die koue seisoen groet

As jy maar sagkens
        sag kus
    op my wange
  jou Rosé-soete lippe
       neerlê

Ek smag na jou smarag-groen oë
    jou hare deur my vingers
      jou nabyheid
   jou vryheid
    jou keuse
     om by my te wees

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top