| Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |
Gereeld die wik
soms was dit leeg
nes Vader Tyd genees
Hier was die omgekeerde
Ironie gewees
Toe tyd van wik waarheid maak
Was die wik gewéég
Die ridder pluk die doringrose
Te láát, te lig
’n lak in ’n steeg
te laag, te leeg

