Liefde op papier: Slaapkamerlag

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Slaapkamerlag

ek dans die tango in jou oë
ek voel jou skelm asem sag
ek hoor jou verhale
jou hande praat met my lyf die mooiste tale

ek sit op my slaapkamerlag
ek vra jou smekend om
op my paleis van plesier te wag

jou woorde word stroompies stroop
druppeltjies rol af teen my bors

jou lippe sak weg in die holtes
van my nek
kreungeluide ontsnap my mond

ons oomblikke saam
bly vir ewig in ons geheue geraam

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top