Liefde op papier: Ongetiteld

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Ongetiteld

Hoor hoe brom die wind
om ons huis vanaand
Hoe kan dit weet
van wat binne aangaan?
In ons kamer
staan ek naak voor jou
Geen masker of skuiling
Net ek
My eie ek
Die ek wat aan jou gegee is
Joune.
:Maak soos jy wil

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top