Liefde op papier: 'n vrou sonder weerga

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

'n vrou sonder weerga

Sy sit soos 'n man
en punt nes 'n meisie
op haar vietse fietsie
in die verkeer
vasbeslote en vasberade
vleg sy voort
hasend om by die huis te kom
tussendeur die honger oë
van motors en mans
om tuis haar vroulikheid
uit haar helm te skud
vir 'n moeë manlief
se honger en sy dors.

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top