Liefde op papier: liefde op papier

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

liefde  op  papier

liefde gee   jul  elke  dag
laat  ons  sommer  lekker  lag
al  sê  jul  dit  nie sommer
is ons  tog  nie  bekommer
liefde  op  papier  geskryf
meer  en  meer  word  dit  ingevryf
as  ons  nie kan  liefde  gee
presente  en  drukkies  deel
doen  met  opregte  hart
sodat  daar  kan  vonke  spat
liefde  op  papier gedruk
laat  die  harte  sommer  verstik
bewys  die  liefde  elke  keer
so  dan  nie  word  harte  seer
al  skryf  jy my  nie  'n  brief
kan  ek  jou  laat  maan  toe  vlieg
laat  my  nooit  nie  wonder
hoekom  is  jy  tog  koel komkommer
ek  is  lief  vir  jou  arm  en  ryk
al  wat  jy  moet  doen  is  om  my  klere  te stryk.

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top