| Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |
Klempool
Bly ek eet uit die dromme van vrede
Hyg ek met lewe verkeerdelik voort!
Dat haar nat oë dinee kon word
Rondom die rooi-oggend bene
G l a d g e s k e e r
Nog voor ek haar lewendig eet, en nie meer kan lewe
Wil ek sag in die aande sing teen haar lippe
Die dromme rol in haar ribbes
Haar kykers soos taaiblink perde omswaai en na binne draai
Volkome op nou gerig
Watter gesig hierdie volle gewig
In mekaar verwar
Totaal belemmerd van sotte geluk

