Liefde op papier: Die vreemde gety

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Die vreemde gety
                   - vir Petra

tussen al die windwarrels in my hart
klop daar 'n verlate strand
wat tydsaam ritmies
deelneem aan die neem en gee
van enkele oorblyfsels uit die see
en vir plesier
spelenderwys 'n verlate strandloper
deel met 'n verlate strand

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top